RSS

Kortverhaal: ‘n Tweede kans

23 Jun

‘n Tweede kans het in die Huisgenoot van 19 Junie 2008 verskyn. Soos baie van my stories, begin dit ook by iets wat regtig met my gebeur het.

“Agge nee!” Magriet kan haar oe nie glo nie – ‘n volle tweeduisend rand se twintigrandnote le soos peperduur herfsblare om en oor haar voete gestrooi. En dit van pure lompgeit.
Dis nou presies haar soort geluk – dat die dierbare bankmasjien juis vandag g’n ander note as twintigrandnote het nie, en dat sy juis vandag die pakkie note moet misvat toe die geldgleuf dit uitspoeg.

Lees verder by https://altacloete.wordpress.com/skryfwerk/kortverhale/n-tweede-kans/


 

Etikette: , , ,

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: