Het jy ‘n vet persoonlikheid?

Ek het hierdie ‘n tyd gelede op Health 24 raakgeloop:

Is jy een van daardie mense wat amper nie anders kan as om vet te wees nie? Dis deel van party mense se ware aard om te veel te eet, sê kenners nou. Is daar iets wat jy hieraan kan doen?
Deur DR. INGRID VAN HEERDEN en die Health24-span

Dis in die aard van die skerpioen om te steek, van die leeu om te jag. Nou sê sekere wetenskaplikes dis dalk in die aard van sommige mense se persoonlikheid om vet te wees.

Ja, wat in ons koppe aangaan, speel ‘n baie groot rol in hoe vet of maer ons is. En dit wil nou lyk of vet mense een of meer persoonlikheidstrekke het wat maak dat hulle meer eet as wat hulle moet.

Lees verder by https://altacloete.wordpress.com/leefstyl/het-jy-n-vet-persoonlikheid/

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s