Invloed en beheer

Die behoefte aan beheer (kontrole) is een van die basiese menslike behoeftes. As ‘n mens depressief is, voel jy dikwels jy het geen beheer oor jou lewe nie. Ons vergeet dan dat ons wel invloed kan he op baie dinge en dat dit nie altyd nodig (of moontlik) is om alles honderd persent te kan beheer nie. As ons voel ons het geen beheer nie, word ons ‘n slagoffer en vergeet ons van die invloed wat ons wel kan uitoefen.

Lees verder by https://altacloete.wordpress.com/beveg-depressie/invloed-en-beheer/

2 gedagtes oor “Invloed en beheer

  1. ons skuil graag agter titels, doen ons nie, alta? Wat is depressie? Dit is ‘n selfgemaakte hel waarin ons wil sit en wroeg. dan laat ons toe dat dit ons verswelg. Ai, mens moet leer om in beheer van jouself te wees. Nie om situasies of ander mense te beheer nie. Beheer altyd jouself.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s