Lees gerus hieronder Jan-Jan Joubert se rubriek in vandag se Rapport (ek gee dit hier sodat jy nie hoef blootgestel te word aan die klomp negatiewe kommentaar wat hy op Rapport se webwerf gekry het nie!) Van negatiwiteit kry ‘n mens sommer self genoeg, sonder om dit nog te moet soek. Ek maak ‘n paar van my gunstelingsinne bold vir diegene wat net vinnig wil loer.
Hierdie week het darem weer gewys hoe die gewone mense van ons land eintlik baie van mekaar hou, ’n toekoms wil bou en Suid-Afrika wil maak werk.
Lees verder by https://altacloete.wordpress.com/inspirasie/trots-suid-afrikaans/