Erens het ek dit verloor … In graad 7 (baaaie lank gelede) het ek lang epiese gedigte geskryf oor die Franse Hane …
Lees verder by https://altacloete.wordpress.com/random-gedagtes/die-rugby-ding/
Erens het ek dit verloor … In graad 7 (baaaie lank gelede) het ek lang epiese gedigte geskryf oor die Franse Hane …
Lees verder by https://altacloete.wordpress.com/random-gedagtes/die-rugby-ding/
Ek het ook al lankal my “rugbykyk-boots” opgehang, maar ‘n wedstryd tussen die Bulle en WP is net te veel van ‘n versoeking – dis amper soos Gim teen Boys High (ek was desjare ‘n Larrie). My stem is vandag maar heserig. En sonder om nou bevooroordeeld te wees, ons Stormers manne is darem net sagter op die oog as daai klomp bulle 😈
Ek vind rugby ook maar vervelig… kon nog nooit verstaan waarom dertig mans so agter ‘n bal kan aanhardloop nie. Wanneer die land se trots egter in gedrang kom, soos met toetse en die groot trogee, dan kan ek baaaaie opgewonde raak!