RSS

Eksamens!

04 May

Ek het vandag na 28 jaar weer ‘n slag eksamen geskryf – of liewer eksamen getik. It was a humbling experience, is die sinnetjie wat in my gedagtes opkom. And invigorating – I can still do it! Dalk het ek vandag reggekry wat ek nog nooit tevore kon doen nie – ‘n eksamen druip!

Lees meer by https://altacloete.wordpress.com/random-gedagtes/eksamens/

NS. Ek het dit toe nie gedruip nie – halleluja!

 
1 Kommentaar

Posted by op 04/05/2010 in Random gedagtes

 

Etikette: , , ,

One response to “Eksamens!

  1. Anzel Gerber

    05/05/2010 at 17:26

    Dit klink so bekend, Marile. Ek het as student baie dae om geleer. Die beste tyd was 4uur in die oggend, want dan kan niemand my pla nie. Ek het gecram voor n groot eksamen, gereeld my antwoorde met ander vergelyk, en dan getob oor die vrae wat ek eerder moes geleer het. Ek het ook altyd naasteby probeer uitwerk hoe goed ek gedoen het… of hoe sleg. En dan sal ek haastig my boeke nader trek om te kyk of die antwoorde wat ek wel gegee het, die regtes was. Dit was behoorlik stresvol, tog het ek dit oorleef. Ek dink daaraan om volgende jaar verder te swot en my BCOM Honneurs in Bedryfsielkunde te doen. As ek so na jou luister, begin ek huiwer… dalk is ek heeltemal van my trollie af!🙂 As student het ek nou wel nie baie kampus pret geken nie. Ek moes my eie studies betaal en het dus vanaf my eerste jaar by PnP til geslaan om dit te kan doen. Sakgeld was maar beperk, maar aan deursettingsvermoe het ek nie gekort nie. Dis hoekom ek vandag is waar ek is. Harde werk. Kop hou. Deurdruk, al pluk jy die eerste regte toets wat jy ooit in jou lewe sal skryf… En ook my laaste🙂 Dit was lekker tye…

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: