RSS

Karel Schoeman

26 Apr

Ek het onlangs sy ou boeke weer ‘n slag nader getrek. Daar is niemand wat in Afrikaans ‘n atmosfeer kan skep soos hierdie man nie.

Die hart van die son is die biografie van William Shakespeare en gee ‘n wonderlike blik op die lewe in England in die sestiende eeu. Die groot skrywer word simpatiek geteken as iemand met ‘n besondere waarnemingsvermoe, maar ook deernis vir sy medemens.

Die noorderlig herskep die Amsterdam van ‘n klompie jaar gelede. Maar veral ook die Suid-Afrika van ‘n klompie jaar gelede.

 
2 Kommentaar

Posted by op 26/04/2010 in Uncategorized

 

Etikette: , , , , ,

2 responses to “Karel Schoeman

  1. anngert

    02/05/2010 at 16:23

    Ek het self ‘n paar Karel Schoemans op my boekrak. Hy bly ‘n meester.

     
    • Marile Cloete

      02/05/2010 at 18:36

      Het nooit besef wat ‘n absolute massa goed hy al geskryf het nie. Ook nie-fiksie geskiedkundige publikasies. Het nie die moed gehad om sy nuwer (lywige!) romans aan te pak nie!

       

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: