RSS

Nuwe romanse van Marile Cloete

19 Apr

Marile se romanse  ‘n Liedjie vir jou is pas deur Lapa aanvaar en sal (DV) in Augustus verskyn. Die storie speel in Noorwee af  en probeer ook iets van die atmosfeer van die pragtige land weergee.

Nelleke het die stem,  maar sy het nie die woorde en die musiek nie. Philip het woorde en musiek in oorvloed, maar kon dit nog nooit oor sy hart kry om dit aan iemand anders toe te vertrou nie.  Albei is al wreed ontnugter deur die lewe. Sal hulle weer kan vertrou?

Kliek gerus op https://altacloete.wordpress.com/skryfwerk/romanses/n-liedjie-vir-jou/ vir ‘n kort uittreksel.

2 Comments

 
Lewer kommentaar

Posted by op 19/04/2010 in Uncategorized

 

Etikette: , , , , , ,

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: